Kietsie Kat se Katastrofe
779 Plays
- af
- Age: 7-8
- 8 years, 7 months ago
Kietsie Kat is baie lui. Op 'n dag het sy wel besluit om 'n muis te gaan vang, maar daar het iets vreemds gebeur. Lees oor Kietsie Kat se eienaardige avontuur terwyl deurlopende vrae Wiskunde-vaardighede ontwikkel. Hierdie boek poog om ontwikkeling op 'n interaktiewe en genotvolle wyse te ontwikkel. Geniet dit!